Lennie James

Lennie James
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Oktober 1965 (1965-10-11)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lennie James (gebore 11 Oktober 1965) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Snatch (2000), Colombiana (2011), en Lockout (2012), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search